Die Kinderbediening is die kerk se program vir kinders van 4–9 jaar en fokus daarop om hulle op ’n speelse en praktiese manier bekend te stel aan God se liefde. Die doel van die Kinderbediening is om kinders te help om ’n persoonlike verhouding met Jesus te begin bou en hulle toe te rus vir ’n lewe van geloof en diensbaarheid doel van die Kinderbediening is om kinders te help om ’n persoonlike verhouding met Jesus te begin bou en hulle toe te rus vir ’n lewe van geloof en diensbaarheid.