Ons welsyndepartement by Filadelfia kerk help graag. Ons deel kospakkies uit en voorsien waar daar nood is. Spreuke 19:17 “ wie hom ontferm oor die arme ,leen aan die Here; en Hy sal hom sy weldaad vergelde.”
Amanda Steenkamp
072 3777 175